Welcome / Welkom

Kinderhuislied/ Anthem
By Abraham Kriel het ons ‘n anker gevind Van hoop, geloof en liefde ‘n Plek vir elkeen deur Jesus berei Niks kan ons van Sy Liefde skei And I dream of today and days still to come
And every day I grow some Daar is krag in ons drome en die krag kom van Bo Want ons weet in Wie ons glo
Koor:
EK KAN EK KAN NGINGENZA MY ANCHOR OF HOPE NGINGENZA MY ANKER VAN HOOP NKAYETZA BY THE POWER OF GOD LET IT BE MMM MMM LET IT BE
Vir Jesus my Heer is ek die moeite werd Hy’t my gemaak om tot Sy eer te leef En vroeg in die môre kyk ek op na Bo Na my Vader wat in my glo And I dream of today and days still to come And every day I grow some Daar is krag in ons drome en die krag kom van Bo Want ons weet in Wie ons glo!
Koor: EK KAN EK KAN NGINGENZA MY ANCHOR OF HOPE NGINGENZA MY ANKER VAN HOOP NKAYETZA BY THE POWER OF GOD LET IT BE MMM MMM LET IT BE
Want ek weet en glo Ek KAN NGINGENZA I KNOW THAT I CAN..
Komponis /Composer: Christa Havenstein
|