| | | | | loading..please wait... |
Sterreaand 2010
Abraham Kriel Kindersorg nooi jou hartlik uit om saam met ons op 'n unieke vlug "Around the World" te gaan deur die jaarlikse Sterreaand by te woon
Tema: Around the World Datum: Dinsdag 21 September 2010 Tyd: 18:30 vir 19:00 Plek: The Theatre on the Track Kyalami Formaat: Formele Gala ete (drankies op die huis) Drag: Formeel RSVP: 20 Augustus 2010 / ASAP
Kliek hier vir 'n Besprekingsvorm of Kontak Annamart Viljoen vir meer inligting
Onthou ons:

4 September 2010 10:00 - 14:00 Langlaagte kampus Vir meer inligting kontak mathilda@abrahamkriel.org of kliek hier! | | |
| Meer opsies om AKK te ondersteun:
Gedurende die afgelope twaalf maande het AKK R9741.52 verdien deur die My School Card program. Ondersteun AKK sonder dat dit jou 'n ekstra sent kos! Elke keer wat jy jou MySchool MyVillage MyPlanet kaart gebruik by deelnemende handelaars sal daardie winkel 'n deel van jou transaksiekoste aan die organisasie van jou keuse (soos AKK) skenk. Daar is geen kostes aan verbonde nie! Doen sommer vandag aanlyn aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet kaart (www.myvillagemyplanet.co.za) of skakel die klientedienssentrum (0860 100 445
Kliek hier vir meer inligting en aansoekvorms!
Give for life: Abraham Kriel Kindersorg het deel geword van die Give for Life inisiatief. Jy kan ons help om 'n deel van R100 miljoen te verdien terwyl jy self 'n inkomste verdien. Vir meer inligting kontak mhh@abrahamkriel.org of gaan na die webblad: www.giveforlife.co.za | | |
| loading..please wait... | | |
| |
| By AKK doen ons ons bes om meer vir ons kinders te doen....
Twee dogters in ons sorg het ortodontiese behandeling nodig en baie tieners sukkel met velprobleme. Fisiese voorkoms is baie belangrik vir tieners en het 'n groot invloed op hul selfvertroue. Vir meer inligting oor die nodige behandelings of indien u ons kan help om dit aan ons kinders te bied, kontak ons asb!
Hierdie jaar verlaat 11 skoolverlaters ons nes hier by AKK. Ons sal hulle graag wil voorsien van 'n pakkie wat in hulle basise behoeftes sal voorsien in hierdie opwindende en vreesaanjaende tyd van hul jong lewens. Kliek hier vir die lys van goed in die pakkie en hoe jy kan bydrae.
Indien jy kan help met enige van die bogenoemde versoek of wil betrokke raak by AKK, kontak:info@abrahamkriel.org
Vir n lys van ons basiese behoeftes: kliek hier! | | |
| Wil jy ook graag ons gedrukte nuusbrief in die pos ontvang, of dalk ons maandelikse e- nuusbrief ? Teken gerus in!
| | |
| | | |